Sylvia Plath

Sylvia Plath
Gebore27 Oktober 1932
Sterf11 Februarie 1963 (op 30)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepDigter, romanskrywer en kortverhaalskrywer
Bekend virThe Bell Jar
Ariel
EggenootTed Hughes (1956–1963, haar dood)
KindersFrieda Hughes
Nicholas Hughes
Ouer(s)Otto Plath
Aurelia Schober Plath
Handtekening

Sylvia Plath (27 Oktober 1932 – 11 Februarie 1963) was 'n Amerikaanse digter, romanskrywer, en kortverhaalskrywer. Sy was veral bekend vir haar digkuns, maar ook vir 'n semi-outobiografiese roman, The Bell Jar, onder die skuilnaam Victoria Lucas.


Developed by StudentB